
Tydmors vir All Blacks en nóg slae vir die Azzurri
Het jy geweet die Italiaanse rugbyspan se bynaam Azzurri beteken eintlik die ‘Bloues’? Dié naweek speel die Italianers teen die All Blacks in Rome in
Het jy geweet die Italiaanse rugbyspan se bynaam Azzurri beteken eintlik die ‘Bloues’? Dié naweek speel die Italianers teen die All Blacks in Rome in
Waar gaan dié geld vandaan kom? Dis nogal ʼn interessante vraag as jy nie die volle agtergrond van rugby in Engeland het nie. Die sukkelende
FOTO: Alun Wyn Jones, Wallis en die Britse en Ierse lLeus kaptein wat voor die 2021-toer na SA sy linkerskouer beseer, laat by die span
FOTO (Willem Strauss Twitter): Lizo Gqoboko, Springbok- en Bullsvoorryman, was in sy klubkleure by die eindstryd om sy klubmaats te ondersteun en geluk te wens.
Die beroemde Carltonbeker, wat as die grondslag beskou word vir die vele Curriebekers, die aantal Springbokke wat opgelewer is en die drie Superrugbytitels van Sanzaar
Suid-Afrika se toets teen Wallis op 6 November sal moontlik die skielike toename aan Covidgevalle in dié land oorleef. Daar is egter ʼn wesenlike gevaar
Nouja, die sogeneemade ‘rusbankkeurders’ het nou grootliks bewys dat die manne wat tel wanneer dit by die kies van spanne kom, beter vir die taak
Die vier Suid-Afrikaanse franchise’e, wat die naweek ʼn loslootjie in die vyfde ronde en dan saam met die ander 12 spanne tydens die jaareindwedstryde in
Die werklikheid van die Suid-Afrikaanse spanne se vertonings in die eerste vier rondes van die nuwe Verenigde VRK kan seker amper as ‘pateties’ beskryf word.
Die vier Suid-Afrikaanse franchise’e het, om dit baie liggies te stel, vrotsig in die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) weggespring – en nou word die Bulls,